Beheer jou Gedagtes?
As ons praat oor die onderwerp “Beheer jou gedagtes” is daar soveel “mites” of stereotipes (valshede) wat geglo word deur mense. Ek wil graag hierdie “mites” uit die weg ruim […]
Beheer jou Gedagtes? Read More »
As ons praat oor die onderwerp “Beheer jou gedagtes” is daar soveel “mites” of stereotipes (valshede) wat geglo word deur mense. Ek wil graag hierdie “mites” uit die weg ruim […]
Beheer jou Gedagtes? Read More »
Een van die mees lewensveranderende vaardighede wat ‘n mens kan aanleer, is om te leer hoe om jou gedagtes gevange te neem. Dis ‘n baie belangrike vaardigheid wat direk uit
Hoe om jou gedagtes gevange te neem? Read More »
Elke mens op aarde weet dat mense mekaar seermaak en dat elkeen in die lewe soms rondloop met sy of haar eie pakkie bitterheid. Maar minder mense weet dat dit
Die Bitterstrale van die Strandbal Read More »
Die einde van ‘n kalenderjaar, en die begin van ‘n nuwe, is die ideale tyd om die goeie raad te volg wat die profeet Haggai aanbied: “Dink ’n bietjie na
‘n Nuwe Jaar op ‘n Nuwe Reis Read More »
Plae, siektes, peste, hongersnood, oorloë en natuurlike rampe. Hierdie harde werklikhede is deel van die lewe in ‘n gevalle wêreld en ons lees op heelwat plekke daarvan in die Bybel.
God, die kerk, peste & plae Read More »
Daar is tans groot bekommernis en selfs fassinering oor die merk van die dier wat voorkom in Openbaring, veral onder “Christene”. Hierdie fassinering is aangewakker deur die COVID krisis en
Die merk van die dier en die Corona virus Read More »
Die vervolging van Christene is vanaf Bybelse tye ‘n gegewe. Regoor die wêreld ervaar meer as 340 miljoen Christene tans vervolging elke dag; die enigste rede daarvoor is dat hulle
Top 5 lande vir die vervolging van Christene Read More »
Depressie is vandag alledaags. Dit is ook ‘n toestand wat Christene affekteer en ‘n geweldige impak maak op mense. Hoe kan die Bybel ons help om depressie te beveg? Die
4 Bybelse wenke oor hoe om depressie te beveg Read More »
Daar is tans heelwat samesweringsteorieë wat die rondte doen, veral wat betref die COVID-19 virus en inentings daarteen. Die vraag is behoort ‘n Christen betrokke te raak by hierdie strydvrae
Samesweringsteorieë en die Bybel Read More »
Daar is ‘n hele paar redes waarom die Ou Testament vir ons belangrik is: Die fondasie vir die leringe en gebeure in die Nuwe Testament. In die eerste plek is
Waarom die Ou Testament? Read More »