Studenteportaal

Dissipelskap deur Ontwikkeling

Welkom by ons Studenteportaal.  Kuier gerus rond deur die skakels hieronder aan die regterkant te aktiveer.  Elke skakel sal u neem na ‘n afsonderlike blad met meer inligting aangaande die dienste wat ons aan ons studente en besoekers bied.  U is welkom om in te skakel as besoeker waar die diens aan u beskikbaar gestel word.  Heelwat van hierdie bronne is gratis beskikbaar.

Akademiese Prospektus

U kan die nuutste Prospektus 2023 hier aflaai of aanlyn lees. Al die noodsaaklike inligting met betrekking tot ons studieprogramme is hier verkrygbaar.

Aanlyn Registrasievorm

Indien u wil registeer vir een van ons Studieprogramme, aktiveer gerus hierdie skakel en voltooi die aanlyn registrasievorm.

E-Biblioteek

Gratis boeke en verwysingsbronne kan hier afgelaai word deur studente, asook besoekers.

Aanlyn Studiesentrum met beperkte toegang aan ingeskrewe studente. 

Artikels

Insiggewende artikels word op ‘n gereelde basis publiseer. Die artikels en argief kan hier aktiveer word.

Boekwinkel

‘n Verskeidenheid boeke word hier aanbeveel vir teologiese vakke wat deur ons aangebied word.

Gratis Bronne

Ons stel hier gratis bronne beskikbaar wat afgelaai en benut kan word deur studente en besoekers.

Pistikos Nuusbrief

Pistikos(trusty, faithful – geloofwaardig) is ons nuusbrief wat kwartaalliks verskyn. Voeg gerus u naam hier by om dit te ontvang.

Die studiekalender bevat belangrike datums gedurende die akademiese jaar bv. eksamendatums, webinare, ens.

Ons vriende

Sonder goeie vriende kan ons nie aan u hierdie bediening en opleidingsfasiliteite bied nie.

Webkaart in Studenteportaal

Hierdie bron bevat ‘n volledige webkaart om maklike navigasie te bewerkstellig.