Begeleiding
Dissipelskap deur Ontwikkeling
Begeleiding van Studente
‘n Vereiste vir ons by Bet-El Bybel Instituut is dat elke student vrye toegang tot die Dekaan moet hê. Die samestelling van ons studieprogramme is juis so ontwikkel dat hierdie vereiste nagekom kan word. Ten einde hierdie proses te vergemaklik, het ons verskeie hulpmiddels ingebou in ons sisteem. Hierdie middels sluit in:
- ‘n Afstandsmentor of Studiementor wat persoonlik aandag aan elke student kan gee.
- ‘n Dosent wat vryelik beskikbaar is deur die Studiesentrum.
- Die dekaan wat telefonies gekontak kan word.
- ‘n Elektroniese biblioteek wat bystand vergemaklik.
- ‘n Studiesentrum wat dien as die spilpunt waarom enige studieprogram ontwikkel is.
- Internet bystand deur middel van die webwerf en E-Pos fasiliteite.
- Die Studenteportaal waar dienste aan studente gebied word.
- Werkswinkels (aanlyn en andersins) waar programme aangebied word.
Skakels
Kontak
Fisiese Adres
LEDISA Academy
Divisie Bet-El
Administratiewe Kantoor
LEDISA House
48 Vos Straat
Heidelberg
Gauteng
Posadres
Postnet Suite 521
Privaatsak H607
Heidelberg
1438
Telefoon
Kantoor: 016 - 341 2974
Studentelyn: 071 103 7444
Dekaan: 072 537 5238
Faksimilee
086 564 9968
LEDISA Academy
Divisie Bet-El
Administratiewe Kantoor
LEDISA House
48 Vos Straat
Heidelberg
Gauteng
Posadres
Postnet Suite 521
Privaatsak H607
Heidelberg
1438
Telefoon
Kantoor: 016 - 341 2974
Studentelyn: 071 103 7444
Dekaan: 072 537 5238
Faksimilee
086 564 9968