Pistikos

Dissipelskap deur Ontwikkeling

Pistikos - Nuusbrief

In Griekse mitologie, Pistis /ˈpɪstɪs/ (Πίστις) was die personifikasie van geloof, vertroue en betroubaarheid. In die Christendom en spesifiek die Nuwe Testament, beteken die woord “Pistis” geloof. “Pistikos” wat daarvan afgelei is, beteken “dit wat geloofwaardig is of waarop staatgemaak kan word”. Dit is die naam wat ons gekies het vir ons kwartaallikse nuusbrief.

Voltooi gerus die aanlyn vorm hieronder en ontvang ons kwartaallikse nuusbrief gratis. Let daarop dat alle velde verpligtend is.