
- This event has passed.
Sluiting van Akademiese Jaar
Dec 15, 2021 @ 16:00
Die akademiese jaar sluit op 15 Desember en sal eers weer hervat op 1 Februarie die daaropvolgende jaar. Geen personeeel sal gedurende hierdie tyd beskikbaar wees vir akademiese navrae of bystand nie.
Administratiewe personeel sal steeds beskikbaar wees vir registrasie- en administratiewe navrae en bystand as volg.
- 20 – 23 Desember: Weeksdae tussen 09H00 & 12H00.
- 4 – 31 Januarie: Weeksdae tussen 09H00 & 12H00.
Indien u ‘n dringende akademiese navraag het, kan u dit per E-Pos aan die administratiewe afdeling deurstuur. Dit mag egter oorstaan tot die aanvang van die akademiese jaar voordat u ‘n antwoord kan verwag. (Afhangende van die dringendheid)
Dankie vir u harde werk gedurende die jaar. Mag u ‘n vreugdevolle en voorspoedige vakansietyd beleef.