Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

CCC-PM01-BDCB12: ‘n Goddelike Standaard (Vraestel 2)

July 2, 2024 @ 18:00 - 20:00

Eksamen: Christelike Berading & Lewensafrigting – Module CCC-PM01

Eksamenlokaal: Bet-El Studiesentrum

Hierdie Module behels twee(2) eksamens en wel as volg:

Module CCC-PM01-BSCB7 – Bybelse Fondasie vir Verandering
  • Studie-Eenhede 01 tot 04
Module CCC-PM01-BSCB8 – Blywende Verandering
  • Studie Eenhede 05 tot 08
Module CCC-PM01-BDCB8 – Selfkennis
  • Studie Eenhede 09 tot 11
Module CCC-PM01-BDCB9 – Interpersoonlike Probleme
  • Studie Eenhede 12 tot 13
Module CCC-PM01-BDCB10 – Interpersoonlike Verhoudings
  • Studie Eenhede 14 tot 17
Module CCC-PM01-BDCB11 – Spesifieke Probleme
  • Studie Eenhede 18 tot 21
Module CCC-PM01-BDCB12 – ‘n Goddelike Standaard (Vraestel 1)
  • Studie Eenheid 22 (Dek alle Praktiese Werk van Studie Eenheid 22)
Module CCC-PM01-BDCB12 – Integreerde Eksamen (Vraestel 2)
  • Studie Eenhede 01 tot 22 (Dek alle Teoretiese Werk van hierdie Module)

Vraestel 2 bestaan uit slegs een afdeling.

Die vraestel sal die vorm van een of meer van die volgende behels:

  • ‘n Skriftelike Eksamen onder kontrole.

Studente sal voor hulle eksamen afgehandel word, meer spesifieke besonderhede ontvang van die dosent.

U ontvang twee ure (120) minute om hierdie vraestel te voltooi.

Die slaagsyfer van elke vraestel is ten minste 50% vir alle studente. ‘n Vereiste is dat u in elke vakeenheid/vraestel ten minste ‘n slaagsyfer sal behaal van 50%. Soos hierbo gesien dek hierdie Module 22 Vakeeenhede.

Die slaagsyfer vir hierdie Module is 60%, met die subminima vereistes soos hierbo uiteengesit.

Sterkte met u voorbereiding. U sal een week voor die eksamen verdere instruksies per E-Pos ontvang.

Terug na die Hoofblad van die Kalender

Details

Date:
July 2, 2024
Time:
18:00 - 20:00

Venue

The Lesson Lab Studiesentrum
https://e-studies.co.za/moodle
View Venue Website

Organizer

Bet-El Bybel Instituut
Phone
0163412974
View Organizer Website