U navraag en/of kommentaar is vir ons belangrik en ons sal so spoedig moontlik terugvoer verskaf.
Daar is alreeds ‘n aansienlike hoeveelheid inligting beskikbaar op ons webwerf. Lees gerus ons Prospektus deur, asook die inligting wat verskaf is onder die skakels: Meer oor Ons, asook “Studenteportaal“. Dis moontlik dat u vraag alreeds daar beantwoord is.
Indien die antwoord u ontwyk, keer gerus terug na hierdie bladsy en voltooi die volgende aanlyn vorm wat u dan aan ons kan stuur.
Dankie vir u navraag.