fbpx

Inligtingsaand

Dissipelskap deur Ontwikkeling

Gratis Inligtingsaand/Gratis Geskenk

Ons nooi u hartlik uit om by ons aan te sluit vir ons gratis inligtingsaand wat plaasvind op Donderdag, 10 Februarie 2022 om 19H00 via Zoom.

Ons gaan inligting met u deel oor wie ons is, ons akkreditasie, studieprogramme, koste, gratis bronne, studieproses, al u vrae beantwoord en nog baie ander inligting.

U registreer hieronder deur die aanlyn vorm te voltooi en ons stuur voor Dinsdag ‘n E-Pos met die skakel wat u kan aktiveer om by ons aan te sluit. 

Nadat u die aanlyn vorm voltooi het, ontvang u ‘n gratis geskenkie van ons in u E-Pos.

Dankie vir u belangstelling. Ons sien uit daarna om u Donderdagaand te ontmoet.

Kontak

Fisiese Adres

LEDISA Academy
Divisie Bet-El

Administratiewe Kantoor

LEDISA House
48 Vos Straat
Heidelberg
Gauteng

Posadres

Postnet Suite 521
Privaatsak H607
Heidelberg
1438

Telefoon

Kantoor: 016 - 341 2974
Studentelyn: 071 103 7444
Dekaan: 072 537 5238

Faksimilee

086 564 9968
error: Content is protected !!