Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Sluiting vir Indiening van Werkopdragte – 1ste Semester

May 15, 2024 @ 17:00

Alle werkopdragte wat aanlyn ingedien is in die Studiesentrum tot en met die volgende datums sal in aanmerking kom vir die eksamen:

  • 15 Mei vir kwalifisering vir die Julie eksamenblok.
  • 15 November vir kwalifisering vir die Januarie eksamenblok.

Studente moet daarop let dat slegs werkopdragte geslaag u toelating kan gee.

Finale eksamenrooster word publiseer op die Studiekalender 1 Junie en 1 Oktober onderskeidelik.

Beweeg na die studiekalender as volg:  Vanaf hoofblad – Aktiveer Studenteportaal – Aktiveer Studiekalender – Aktiveer die Kalender (Illustrasie) – kies die spesifieke maand van toepassing.

Details

Date:
May 15, 2024
Time:
17:00