Loading Events

« All Events

Publikasie van Eksamenrooster – 1ste Semester

June 1 @ 17:00

Die publikasie van die eksamenrooster vind plaas op die volgende datums:

  • 1 Junie vir die Julie eksamenblok.
  • 1 Desember vir die Januarue eksamenblok.

Studente moet daarop let dat slegs werkopdragte geslaag u toelating tot die eksamen kan gee.

Eksamenrooster

Beweeg na die studiekalender as volg:  Vanaf hoofblad – Aktiveer Studenteportaal – Aktiveer Studiekalender – Aktiveer die Kalender (Illustrasie) – kies die spesifieke maand van toepassing.

Details

Date:
June 1
Time:
17:00