fbpx
Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Akademiese Jaar Heropen

Feb 1 @ 08:30

Die akademiese jaar het gesluit op 15 Desember en sal eers weer hervat op 1 Februarie die daaropvolgende jaar. Geen personeeel sal gedurende hierdie tyd beskikbaar wees vir akademiese navrae of bystand nie.

Administratiewe personeel sal steeds beskikbaar wees vir registrasie- en administratiewe navrae en bystand as volg.

  • 20 – 23 Desember: Weeksdae tussen 09H00 & 12H00.
  • 4 – 31 Januarie: Weeksdae tussen 09H00 & 12H00.

Indien u ‘n dringende akademiese navraag het, kan u dit per E-Pos aan die administratiewe afdeling deurstuur. Dit mag egter oorstaan tot die aanvang van die akademiese jaar voordat u ‘n antwoord kan verwag. (Afhangende van die dringendheid)

Dankie vir u harde werk gedurende die jaar. Mag u ‘n vreugdevolle en voorspoedige vakansietyd beleef.

Details

Date:
Feb 1
Time:
08:30
error: Content is protected !!