Welkom by ons gratis Fax na EPos Fasiliteit

Kry jou Gratis Fax na EPos nommer nou dadelik - absoluut gratis

  • MDI Fax na EPos is Leiers op die gebied van Fax na Epos en Fax Uit Besigheidsoplossings.

  • MDI Fax na EPos is Web-gebaseerde en vereis geen nuwe rekenaar hardeware, sagteware of kapitale belegging vir die aankoop van toerusting nie.

  • MDI Fax na EPos kan binne minute opgestel en implimenteer word deur die gebruiker self.  Ons verskaf stap vir stap instruksies.

  • Lees gerus verder en sien waarom MDI Fax na EPos die koste-effektiewe telekomunikasie oplossing is wat besigheidseffektiwiteit drasties sal verhoog, asook rande sal spaar vir die persoon op straat.

Hoe werk die stelsel?

MDI Fax na EPos verdien inkomste deur 'n rebatstelsel van Telkom vir oproepe gemaak na sekere vooraf-toegekende telefoonnommers.  Hierdie inkomste is voldoende vir MDI Fax na EPos om die ontvangs van dokumente deur middel van hierdie stelsel te onderhou teen geen koste aan die eindgebruiker - tog is die diens professioneel en ingestel op korporatiewe dienslewering.

MDI Fax na E-Pos het die wyse waarop dokumente per faks gestuur word verander deur die implimentering van hierdie innoverende diens wat verseker dat alle dokumente gestuur per faks die E-Pos Posbus van die ontvanger bereik.  Hierdie besigheidsoplossing verskaf aan die gebruiker daarvan al die voordele van konvensionele EPos  sonder om die voordele van tradisionele faksdienste te verloor.

Besparings

  • Alle fakse wat ontvang word is gratis aan die ontvanger

  • Geen kapitaal om faksmasjiene aan te skaf nie

  • Vertroulikheid Gewaarborg

  • Geen Fakspapier

  • Geen Faks "Toner"

  • Geen huur vir fakslyne

  • Stoorfasiliteit vir fakse van 5 jaar

  • Jou faksnommer verander nooit, al verhuis jy of verander van beroep

  • Jou persoonlike faksnommer is nooit beset

  • Onafhanklike studies dui aan dat die gemiddelde koste om 'n faks te ontvang op die tradisionele manier R2.00 per bladsy is.  Teen R0.00 vir inkomende faksdokumente, sal hierdie stelsel beinnekort die markoplossing van keuse word.

Bespaar Tyd

Bespaar Geld

Kry jou Gratis Fax na EPos nommer nou dadelik - absoluut gratis