
Virtuele Kampus - Dissipelskap Deur Opleiding
Ons virtuele
kampus het ten doel om aan studente 'n kort oorsig te gee oor verskeie dienste
wat aan hulle beskikbaar gestel word.
Dit verskaf 'n roetekaart vir vinnige toegang tot die spesifieke hulpdiens
van Bet-El Bybel Instituut.
Aktiveer enige van die onderstaande
skakels waar aangetoon ten einde toegang te verkry tot die spesifieke hulpdiens.
Let daarop dat sommige van hierdie dienste slegs beskikbaar is aan ingeskrewe
studente.
'n Aantekenkode en sleutelwoord wat na registrasie aan studente
gestuur word, word benodig om die spesifieke hulpdiens te aktiveer.
Indien u nie 'n sleutelwoord ontvang het met registrasie nie,
kontak ons gerus.
Hierdie
(Studiesentrum) is die belangrikste skakel vir alle studente. U aantekenkode
en sleutelwoord word benodig
|
Deursoek Bet-El Bybel Instituut Webwerf |
|
|
||||
|
||||
|
||||
|
||||
|
||||
|
||||
|
||||
|
||||
|
||||
|
||||
|
||||
|