LEERSENTRUMS
Indien u belangstel om as Leersentrum van Bet-El Bybel Instituut op te tree, kontak die Dekaan, Dr. Leon Pienaar telefonies vir 'n inligtingsessie of persoonlike afspraak. Sy besonderhede verskyn op die hoofblad indien u die skakel "Kontak Ons" aan die regterkant van die hoofblad aktiveer.
Ons wys belangstellendes daarop dat ons wel aansoeke om as Leersentrum te funksioneer huidiglik hanteer en voortgaan met die proses, ongeag die feit dat die inligting wat hier moet verskyn in hersieningsfase is. Kontak ons gerus.
Indien u enige
vrae het waarvoor u nie die antwoord gekry het nie,
|
||