Ons is tans besig om wysigings aan die Prospektus te publiseer.  Die meeste tersaaklike inligting is egter reeds opdateer. Waar skakels in die onderstaande raam aangebring is, kan u die opskrif van daardie afdeling aktiveer om die inligting te bekom.  Indien u enige vrae het waarvoor u nie die antwoord kry nie, kontak ons intussen hier met u navraag.

Hierdie Prospektus bestaan uit vyftien afdelings en kan aktiveer en gelees word deur die opskrif van die spesifieke afdeling te aktiveer:

Inhoudsopgawe van hierdie Prospektus:

Afdeling 1 - Inligting vir Studente

Afdeling 2 - Algemene Inligting

  1. Wat is vlakke van studie en hoe beinvloed dit my studies?

  2. Wat is die registrasieproses by Bet-El Bybel Instituut?

  3. In watter formaat is die studiemateriaal beskikbaar?

  4. Hoe werk die aanlyn Studiesentrum?

  5. Is daar gratis boeke en artikels beskikbaar?

  6. Hoe moet ek die studiemateriaal aflaai?

  7. Hoe werk die eksamenprosedure by Bet-El Instituut?

  8. Vertel my meer oor die werkopdragte en evaluering?

  9. Waar kan ek goeie Bybelstudiesagteware kry?

  10. Ek het nie faksfasiliteite om my registrasiedokumente deur te stuur nie.  Kan Bet-El Bybel Instituut my help met 'n gratis faksnommer?

  11. Kan ek by Bet-El Bybel Instituut aansoek doen vir werk of kan ek as vrywilliger dien by die Instituut?

  12. Hoe lank sal my studies neem om te voltooi?

  13. Hoeveel tyd moet ek per dag spandeer aan my studies?

  14. Is daar 'n tydsbeperking vir my om my kwalifikasie te voltooi?

  15. Wat is die kriteria wat gevolg word by die nasien van werkopdragte

  16. Wat is my verantwoordelikheid as student onder mentorskap
  1. Meer oor Bet-El Bybel Instituut?
  2. 'n Virtuele kampus en die funksionering daarvan
  3. Akkreditasie
  4. Geloofsbeginsels
  5. Ons Leermodel
  6. Begeleiding van Studente
  7. Mentorskap oor Afstand
  8. Erkenning van Vorige StudieS

Afdeling 3 - Finansiële Inligting

  1. Wat is die koste van die Studieprogramme?

  2. Hoe betaal ek vir my studieprogram?

  3. Word daar beurse toegeken deur Bet-El Bybel Instituut?

  4. Indien ek nie my volle rekening kan vereffen by registrasie nie, kan ek alternatiewe reëlings tref?

  5. Kan ek 'n donasie maak aan Bet-El Bybel Instituut

Afdeling 4 - Leersentrums

  1. Wat sluit registrasie as Leersentrum by Bet-El Bybel Insituut in?

  2. Hoe kan ons as Leersentrum van Bet-El Bybel Instituut optree?

  3. Wat is die koste om as Leersentrum te registreer?

  4. Hoe kan ek 'n spreker/prediker vir 'n seminaar/werkswinkel bespreek by my kerk/gemeente

Afdeling 5 - Studieprogramme
(Vlak A)

Afdeling 6 - Registrasievorms

  1. Sertifikaat in In-Diepte Bybelstudie

  2. Sertifikaat in Gebed en Genesing
  3. Sertifikaat in Christelike Besigheidsbeginsels
  4. Meer Inligting oor Vlak A Studieprogramme

  5. Toelatingsvereistes vir Vlak A Studieprogramme

  6. Tydsduur van Studieprogramme

  7. Erkenning vir Vorige Studies

  8. Koste van Vlak A Studieprogramme

  9. Kriteria vir Suksesvolle Voltooiing van Studieprogram

  1. Aansoekvorms vir Registrasie as Student

  2. Aansoekvorm vir Registrasie as Leersentrum

Afdeling 7 - Studieprogramme (Vlak B)

  1. Sertfikaat in Christelike Berading

  2. Diploma in Christelike Berading - Fase I
  3. Diploma in Christelike Berading - Fase II
  4. Meer Inligting oor Vlak B Studieprogramme
  5. Toelatingsvereistes vir Vlak B Studieprogramme

  6. Tydsduur van Studieprogramme

  7. Erkenning vir Vorige Studies

  8. Koste van Vlak B Studieprogramme

  9. Kriteria vir Suksesvolle Voltooiing van Studieprogram

Afdeling 8 - Studieprogramme
(Vlak C)

Afdeling 9 - Studieprogramme
(Vlak D)

  1. Sertifikaat in Bybelkunde

  2. Sertifikaat in Bybelstudies

  3. Diploma in Bybelstudies
  4. Baccalareus in Bybelstudies (B.Bs)
  5. Meer Inligting oor Vlak C Studieprogramme

  6. Toelatingsvereistes vir Vlak C Studieprogramme

  7. Tydsduur van Studieprogramme

  8. Erkenning vir Vorige Studies

  9. Koste van Vlak C Studieprogramme

  10. Kriteria vir Suksesvolle Voltooiing van Studieprogram

  1. Sertifikaat in Dissipelskap

  2. Diploma in Leierskap

  3. Gevorderde Diploma in Bediening
  4. Meer Inligting oor Vlak D Studieprogramme

  5. Toelatingsvereistes vir Vlak D Studieprogramme

  6. Tydsduur van Studieprogramme

  7. Erkenning vir Vorige Studies

  8. Koste van Vlak D Studieprogramme

  9. Kriteria vir Suksesvolle Voltooiing van Studieprogram

Afdeling 10 - Spesialisasie: Bediening 
(Vlak D)

Afdeling 11 - Spesialisasie: Berading
(Vlak D)

  1. Hoër Diploma in Herderskap

  2. Baccalareus in Bediening (B.Min)

  1. Hoër Diploma in Berading

  2. Baccalareus in Berading (B.Cns)

Afdeling 12 - Spesialisasie: Teologie
(Vlak D)
Afdeling 13 - Spesialisasie: Besigheidsleiding
(Vlak D)
  1. Hoër Diploma inTeologie

  2. Baccalareus in Teologie (B.Div)

  1. Hoër Diploma in Leierskap

  2. Baccalareus in Besigheidsleiding (B.BL)

Afdeling 14 - Spesialisasie: Opvoedkunde
(Vlak D)

Afdeling 15 - Spesialisasie: Besigheidsadministrasie (Vlak D)
  1. Hoër Diploma inTeologie

  2. Baccalareus in Teologie (B.Div)

  1. Hoër Diploma inTeologie

  2. Baccalareus in Teologie (B.Div)




TERUG NA BET-EL BYBEL INSTITUUT TUISBLAD