|
Hierdie studieprogram
word nie doseer deur Bet-El Bybel Instituut nie, maar deur ons
assosiasie 'n internasionaal erkende universiteit. Bet-El Bybel
Instituut op as fasiliteerder vir die graadkursus en begelei studente
deur die program. Die eerste 87 krediete van hierdie graadkursus
word verkry deur die suksesvolle voltooiing van die Sertifikaat
in Bybelkunde, Sertifikaat in Bybelstudies en die Diploma in Bybelstudies
aan die Bet-El Bybel Instituut.. Die balans van 33 krediete vir
hierdie graadkursus word dan toegeken deur die Universiteit.
Die Baccalareus
in Bybelstudies (120 krediete) behels die volgende vakeenhede:
DIPLOMA
IN BYBELSTUDIES - (87 Krediete)
Alle kursusse
wat voorgeskryf is vir die Diploma in Bybelstudies moet hier voltooi
word.
Die volgende
vakeenhede moet dan geneem word in een van die vyf spesialisasierigtings
soos hier aangedui: (33 Krediete)
CHRISTELIKE
BERADING (33 Krediete)
1. CHC3100
- Inleiding tot Christelike Berading
2. CHC3101 - Christelike Etiek in Berading
3. CHC3102 - Beradingsmetodes
4. CHC3103 - Krisisberading
5. CHC3104 - Verslawing
6. CHC3105 - Die Praktyk van Christelike Berading 1
7. CHC4106 - Groepsberading
8. CHC4107 - Die Heilige Gees en Berading
9. CHC4108 - Abnormale Gedrag
10. CHC4109 - Berading aan Spesialiteitsgroepe
11. CHC4110 - Huweliksberading
PASTORALE
BEDIENING (33 Krediete)
1. BIBL2355
- Oorsig oor die Bybel
2. BIBL3355 - Ou Testament
3. BIBL3356 - Nuwe Testament
4. COMM3780 - Die Kommunikasie van Christelike Geloof
5. MINN3400 - Dinamika van die Kerk
6. MINN3560 - Kerkadministrasie
7. MINN3988 - Finansiële Bestuur in die Bediening
8. MINN4112 - Stedelike Bediening
9. MINN4355 - Bediening aan Gewondes
10. MINN4450 - Regsaspekte van 'n Bediening
11. MINN4703 - Kerkgroei
JEUGBEDIENING
(33 Krediete)
1. BIBL2355
- Oorsig oor die Bybel
2. BIBL3355 - Ou Testament
3. BIBL3356 - Nuwe Testament
4. COMM3780 - Die Kommunikasie van Geloof
5. YPAS3355 - Sosiologie van die Jeug
6. YPAS3455 - Tendense in Jeugbediening
7. YPAS3890 - Die Jeugbedienaar
8. MINN4355 - Bediening aan Gewondes
9. YPAS4596 - Organisering van Jeugbediening
10. YPAS4611 - Strategieë vir Jeugbediening
11. YPAS4923 - Stedelike Jeugbediening
MUSIEKBEDIENING
(33 Krediete)
1. APTH4675
- Kommunikasie met God
2. BIBL4281 - Bybelse Poësie: 'n Studie van Psalms
3. HUM4700 - Die Rol van die Christen-kunstenaar
4. MINN3400 - Dinamika van die Kerk
5. MUS4280 - Die Musiek van Geloof
6. MUS4320 - Geskiedenis van Christelike Musiek
7. MUS4400 - Die Skryf en Komponering van Aanbiddingsliedere
8. WOR4100 - Die Hart van Ware Aanbidding
9. WOR4200 - Ontwikkeling van 'n Aanbiddingsatmosfeer
10. WOR4300 - Die Dinamika van Aanbiddingsleiding
11. WOR4500 - Die Praktyk van Musiekbediening
EVANGELISASIE
(33 Krediete)
1. APTH4675
- Kommunikasie met God
2. BIBL4481 - Handelinge van die Apostels
3. EVAN3500 - Die Prediking van die Woord
4. EVAN4690 - Kerkplanting
5. EVAN4900 - Radikale Evangelisasie
6. HIST3255 - Godsdienste van die Wêreld
7. MIN3988 - Finansiële Bestuur in die Bediening
8. MINN4112 - Stedelike Bediening
9. MINN4355 - Bediening aan Gewondes
10. MINN4450 - Regsaspekte van 'n Bediening
11. PHIL3211 - Die Filosofie van Evangelisasie
|