Die
E-Boeke en artikels wat in hierdie Biblioteek verskyn, bevat verskeie menings, opinies
en standpunte. Bet-El Bybel Instituut onderskryf nie noodwendig
alle standpunte wat in hierdie werke verskyn nie. Boeke is beskikbaar aan studente
en lesers vir navorsingsdoeleindes en verryking en in alle gevalle moet
studente en lesers self krities oordeel oor die inligting. Alle inligting,
Bybelse waarhede en selfs kontroversiële kwessies wat in hierdie werke verskyn,
dien tot opbou van geloof en tot uitbreiding van die Koninkryk van God.
Die meeste van hierdie E-Boeke mag gratis versprei word vir nie-kommersiële doeleindes soos gelisensieer onder die "Creative Commons" goedkeuring. Geen item mag egter, gedeeltelik of ten volle, gekopieer of versprei word sonder toestemming nie. Kontak ons deur middel van die kontakvorm op hierdie webtuiste en verkry eers skriftelike toestemming voordat dit gedoen mag word. Verskaf aan ons presiese besonderhede oor watter gedeelte gekopieer of versprei wil word met volle redes vir u versoek. Sekere van hierdie items is beskermende inligting en is slegs beskikbaar aan ingeskrewe studente. Studente ontvang saam met die bevestiging van hul registrasie die materiaal per CD of die instruksies hoe om die spesifieke boeke af te laai indien dit benodig word vir 'n vakeenheid.
Die
meeste van hierdie boeke is "prayer-ware" - ons vra dat
u 'n kort gebed sal bid voordat u dit lees of aflaai. Vra ons Hemelse
Vader om hierdie inligting te seën in die harte van diegene wat dit lees of
bestudeer. Ons vra dat u ook 'n kort gebed sal bid vir hierdie bediening
indien u die boeke lees of aflaai.
Besoek ons gereeld omrede ons feitlik weekliks boeke toevoeg tot hierdie
E-Biblioteek.
Die Artikels verskyn op 'n aparte webblad. Blaai gerus daarheen nadat u die rakke met E-Boeke deurgeblaai het.
![]()
Christelike
Dissipelskap |
Ekklesiologie |
Evangelisasie |
Titel:
Discipleship - Living for God in the Daily Grind Titel: How to Know the Will of God Titel: The Weapon of Prayer Verskeie Titels m.b.t die Christelike Lewe - Aktiveer hierdie skakel om enige van hierdie werke aanlyn te lees
Titel:
How to Become a Christian
Titel: Understanding the Christian
Life
Titel:
Discipler Training Titel:
Discipleship Concepts - Overview Titel:
Discipleship Concepts - Lordship Titel:
Life in Christ
Titel:
Living in Christ
Titel: Basic
Discipleship Titel:
Prayer 101 Titel:
Solution Focused Faith |
Titel:
The Church
Titel: The Church
of the Bible
Titel:
Building Church and Kingdom Titel: The
Primal Church Titel:
Beyond Denominations
|
Titel:
How to Become a Christian
Outeur - J. Edmiston Laai die boek hier gratis af Titel: The
Christian Starter Kit
Titel: A
Christian in a Non Christian World
Titel: Verskeie
Skakels na Webtuistes m.b.t Sending & Evangelisasie Verskeie Titels m.b.t Nuwe Gelowiges - Aktiveer hierdie skakel om enige van hierdie werke aanlyn te lees
Titel:
Evangelism Titel: God's
Passion for the Poor Titel:
Finances in the Kingdom Titel: God's
Calling Titel: May
Your Kingdom Come Titel: Missions:
An Adventure in Faith Titel: Mission
- Glossary & Statistics Titel: Cults
& Heresies Titel:
Urban Readings |
Nuwe
Testamentiese Werke |
Dogmatiek
& Teologie |
Ou
Testamentiese Werke |
Titel:
Introduction to the New Testament
Titel: New Testament
Survey
Titel:
The Exposition of John 1-11
Titel:
St. John's Passion
Titel:
The Jesus Manifesto
Titel:
Miracles of Jesus
Titel:
The Life and Ministry of Jesus the Messiah
Titel:
The Amazing Gospel of the Available God
Titel:
Eight Reasons Jesus Came at Christmas
Titel:
Bible Studies - Acts 1-8 Titel:
The Primal Church
Titel:
The Kingdom of Heaven Titel:
The Kingdom of God - A Word Study Titel:
Romans 1 - 8 Titel:
Living in the End Times - A Study Guide Titel:
Basic Bible Survey 2 Titel:
Kingdom Living Titel:
The Ministry of the Holy Spirit Titel:
Vervulling met die Gees |
Titel:
Repentance Outeur - T. Watson Laai die boek hier af Titel: Vervulling met die Heilige Gees Outeur - J. Vermeulen Slegs beskikbaar aan ingeskrewe studente Titel:
Ministry of the Holy Spirit Titel:
Holy Spirit Bible Studies Titel:
Fruit of the Spirit - A Study Guide Verskeie Titels m.b.t die Teologie - Aktiveer hierdie skakel om enige van hierdie werke aanlyn te lees
Titel:
Foundations of Faith Titel:
Knowing God's Voice Titel:
A Biblical Worldview Titel:
Power Principles
|
Titel: The
Minor Prophets Outeur - T. Tow Laai die boek hier af Titel: Survey of the Old Testament -
Part 1 Titel: Survey of the Old Testament -
Part 2 Titel: Survey of the Old Testament -
Part 3 Titel:
Abraham Titel:
Abraham - Father of Faith Titel:
Abraham Titel:
Basic Bible Survey 1 |
Programmatuur |
Die
Christelike Lewe, Etiek & Sosiale Kwessies |
Praktiese
Teologie |
E-Sword
Bybelstudieprogram |
Titel:
Verskeie Skakels na Webtuistes m.b.t
die Christelike Etiek Samesteller - L.P. Pienaar Aktiveer die Skakelblad hier Titel:
Biblical
EQ- A Christian Handbook For Emotional Transformation Titel:
Temples & Tithes Titel:
The Market, The Kindom & The Terrorists Titel:
A Theology of Politics
|
Titel:
E-Sword Tutorial Outeur - B. Gordon & J. Struwig Laai die boek hier af Titel:
Creative Bible Study Methods Titel:
The Making of a Leader Titel:
Kingdom Economics Titel:
Principles of Healing Titel:
Shattering the Shackles of Shame Titel: A
Quick Primer on Spiritual Warfare Titel:
Temples & Tithes Titel:
The Heavenly Realms Titel:
Beyond Denominations Titel:
Self Confrontation - A Manual in
In-Depth Discipleship Titel:
Creative Bible Study Methods Titel:
Spiritual Strategies |
Andrew
Murray Versameling |
Voorgraadse
Versameling |
Watchman
Nee Versameling |
|
Verskeie
Titels - Almal geskryf deur Andrew Murray.
|
'n
Volledige Lys met 2 000 boeke wat gratis beskikbaar is aan alle Vlak D, F
& H studente. Laai die
volledige lys hier af. Dit sluit in:
|
Verskeie
Titels - Almal geskryf deur Watchman Nee.
|
Biografiese
Werke |
Apologia |
Oordenkings |
Verskeie Titels - Aktiveer hierdie skakel om enige van die Biografiese Werke aanlyn te lees
|
Verskeie Titels - Aktiveer hierdie skakel om enige van die Apologetiese Werke aanlyn te lees
|
Verskeie Titels - Aktiveer hierdie skakel om enige van die "Devotionals" aanlyn te lees
|
Kerkgeskiedenis |
Artikels |
Klassieke
Werke |
Titel:
The Early Church, Creeds & Controversies Titel:
Medieval & Mystical Works Titel:
Christian Classics |
'n Groot aantal artikels gratis beskikbaar. Hierdie artikels sluit in voorgeskrewe artikels, maar sluit ook heelwat temas in wat slegs verrykend is ten opsigte van u kennis en insig. Kategorieë Artikels wat tans beskikbaar is, sluit in:
Aktiveer
hierdie skakel om hierdie artikels aanlyn te lees of af te laai. |
'n Groot aantal boeke, artikels en preke gratis beskikbaar - Aktiveer hierdie skakel om hierdie klassieke werke aanlyn te lees. Dit sluit onder ander in werke van:
|