e-Biblioteek

e-biblioteek

Die E-Boeke wat in hierdie Biblioteek verskyn, bevat verskeie menings, opinies en standpunte.  Bet-El Bybel Instituut onderskryf nie noodwendig alle standpunte wat in hierdie werke verskyn nie.  Boeke is beskikbaar aan studente en lesers vir  navorsingsdoeleindes en verryking en in alle gevalle moet studente en lesers self krities oordeel oor die inligting.  Alle inligting, Bybelse waarhede en selfs kontroversiële kwessies wat in hierdie werke verskyn, dien tot opbou van geloof en tot uitbreiding van die Koninkryk van God.

Die meeste van hierdie boeke is “prayer-ware” – ons vra dat u ‘n kort gebed sal bid voordat u dit lees of aflaai.  Vra ons Hemelse Vader om hierdie inligting te seën in die harte van diegene wat dit lees of bestudeer.  Ons vra dat u ook ‘n kort gebed sal bid vir hierdie bediening indien u die boeke lees of aflaai.

Indien u ‘n spesifieke boek wil aflaai, regskliek op die titel van die boek in die derde kolom en kies die opsie “Save As”. Stoor die boek op u rekenaar as deel van u studiemateriaal.

Ou Testament

Titel van BoekOuteurSkakel na Boek
JeremiahThomas L. ConstableJeremiah
The Minor-ProphetsTimothy TowThe Minor Prophets
Observations of DanielSir Isaac NewtonObservations of Daniel
Old Testament Survey: Part 1Michael A. HusbandOld Testament Survey: Part 1
Old Testament Survey: Part 2Michael A. HusbandOld Testament Survey: Part 2
Old Testament Survey: Part 3Michael A. HusbandOld Testament Survey: Part 3
Salvation in the Old TestamentJohn S. FeinbergSalvation in the Old Testament

Nuwe Testament

Titel van BoekOuteurSkakel na Boek
Commentary on the Epistles to the Seven Churches in AsiaRichard TrenchCommentary on the Epistles to the Seven Churches in Asia
Epistles of PaulBishop AlexanderEpistles of Paul
Introduction to the New TestamentLouis BerkhofIntroduction to the New Testament
Jerusalem in the New TestamentP.W.L. WalkerJerusalem in the New Testament
New Testament SurveyDavid PadfieldNew Testament Survey

Naslaan/Verwysingsbronne

Titel van BoekOuteurSkakel na Boek
The American Standard Version of the BibleAnonymousThe Bible: American Standard Version
Derickson's Notes on TheologyStanley L. DericksonDerickson's Notes on Theology
Eastons Bible DictionaryM.G. EastonEastons Bible Dictionary
Foxes Book of MartyrsJohn FoxeFoxes Book of Martyrs
Matthew Henry's Concise Commentary of the BibleMatthew HenryMatthew Henry's Concise Bible Commentary
Sketches of Jewish Social LifeAlfred EdersheimSketches of Jewish Social Life
Smith's Bible DictionaryWilliam SmithSmith's Bible Dictionary
The TempleAlfred EdersheimThe Temple
Torrey's New Topical TextbookR.A. TorreyTorrey's New Topical Textbook
Wesley's Notes on the BibleJohn WesleyWesley's Notes on the Bible

Programmatuur

Titel van ProgramSkakel na Program
e-Sworde-Sword
Adobe Reader vir PDFAdobe Reader
Cool Reader vir e-Pub Cool Reader
Calibre Calibre
Nuusbrief

Voltooi hierdie aanlyn vorm en ontvang ons maandelikse nuusbrief gratis.


Naam

Van

Dorp/Stad

Telefoon (Sel)

E-Pos Adres