
Baie Dankie
U kan tans aan hierdie bediening
'n donasie maak deur middel van 'n eenmalige bankdeposito, tjek, internetdeposito,
of debietorder. Kies gerus die opsie hieronder wat vir u die maklikste
sal wees, en volg die aanlyn instruksies.
Baie dankie vir u bydrae vir die uitbreiding van Gods Koninkryk.
1. U verkies om 'n bydrae per debietorder op 'n maandelikse basis te maak.
1.1
U kan dit by u bank inhandig vir verwerking en 'n afskrif aan ons faks
na 086 564 9968.
Merk asseblief u faks:
Donasie, Leadership Dynamics Institute
of
1.2 Pos u voltooide debietorder aan:
Bet-El
Bybel Instituut
Posbus 6618
Meyersdal
1447
Indien u die debietorder eerder in pdf formaat wil aflaai, doen dit nou
hier. U kan dit op u hardeskyf stoor deur op hierdie skakel te regskliek
en die opsie "save target as" te kies. Druk dit uit, voltooi
dit en handel dan daarmee soos hierbo genoem:
2.
U kan ook 'n donasie deur middel van 'n tjek aan ons maak.
Voltooi u tjek aan Leadership Dynamics
Institute
Verseker asseblief dat u tjek gekruis is voordat u dit pos.
Pos dan aan ons adres soos hierbo by punt 1.2 verstrek.
3.
Vir doeleindes van internet oorplasings en direkte deposito's,
verstrek ons graag ons bankbesonderhede aan u. Faks asseblief
vir ons u depositobesonderhede deur na 086 564 9968. Merk u deposito:
Bet-El Bybel Instituut.
As gevolg van probleme
met persone wat ons bankbesonderhede kwaadwillig gebruik, het ons besluit
om dit te verwyder. Indien u ons bankbesonderhede wil bekom, kontak
ons gerus hier met u navraag.
4. Ons is tans in proses om 'n fasiliteit te skep waarvolgens u deur middel van u kredietkaart aanlyn 'n donasie kan maak. Hierdie fasiliteit sal gedurende 2012 beskikbaar gestel word.
Baie dankie vir u ondersteuning