Alle boeke is ingedeel twee afdelings.

Afdeling 1 is boeke wat beskikbaar is vir spesifieke kursusse.
(Hier word elke studievlak se kursusse in verskillende kleure aangedui. Sertifikate, Diplomas en Baccalareus vlakke
wat as boublokke op mekaar volg word in dieselfde kleur aangedui.
Vergelyk Prospektus 2012 vir meer inligting oor boublokke en vlakke van studie).


Afdeling 2 bevat 'n lys van kategoriee van items wat aangekoop word.
Die opbrengs daarvan sal vir die uitbreiding van hierdie bediening gebruik word.
U ondersteuning sal waardeer word.

Aktiveer die spesifieke skakel (kursus of onderwerp) wat u sal neem na die spesifieke rak in die boekwinkel
waar u die boeke volgens kategorie kan vind.